Manna is beskikbaar by Checkers, CAN en Exclusive Books landswyd.

R34 elke 2de Maand

Volg die knoppie en voltooi
ons aanlyn vorm vir jou eie
kopie van Manna Tydskrif

Hoekom moet jy by Manna aansluit?

  • Manna kos net R34 elke 2de maand ̶ as jy daaraan dink kos dit net R17 per maand. Dit is beslis 'n bekostigbare belegging in jouself.
  • Moeitelose aflewering in jou posbus, en geen meer gesoek in die winkels nie.
  • Jy sal nie een uitgawe misloop nie, en elkeen van voor tot agter wil deurlees.

Is jy opsoek na 'n tydskrif wat nie gaan oor lipstiffie, celebrities of resepte nie?

  • 'n Tydskrif wat vir jou geestelike waarheid bring?
  • 'n Tydskrif wat jou leer oor die krag van geloof?
  • 'n Tydskrif waar jy meer lees oor God as oor mense?

Soos God Manna uit die hemel aan sy volk gegee het om hulle mage vol te maak, gee hy jou Manna uit die hemel om jou gees te voed.